Inleiding

Hierdie module, aangebied deur die Departement vir Elektrise en Elektroniese Ingenieurswese, dien as inleiding aan elektriese stelsels en seine. Die volgende onderwerpe word gedurende die kursus ontwikkel:

  • Tegnieke van stroombaananalise.
  • Die operasionele versterker.
  • Eerste- en tweede-ordestroombane.
  • Wedersydse induktansie.
  • Sinusoïdale bestendige-toestandsanalise en berekening van drywing.
  • gebalanseerde driefasebane.
Verseker asseblief dat u die studiegids deeglik bestudeer. English Version | Afrikaanse Weergawe.