KONTAK ONS                          VIND ONS
 
Algemene inligting


Aangebied deur die Departement Elektriese & ELektroniese Ingenieurswese

Indien u inligting verlang, of 'n registrasievorm benodig, klik op die naam van die kursus. 

LET WEL: Al ons kortkursusse word deur ECSA (Engineering Council of South Africa) erken, en dra dus by tot die verrwerwing van Voortgesette Professionele Ontwikkeling (VPO) krediete. 

Kortkursusse in Hoogspanning
Die Hoogspanning-korkursusse wat deur die Universiteit van Stellenbosch aangebied word, is in die huidige formaat gestaak. Daar bestaan 'n moontlikheid dat dit, mits daar genoeg belangstelling is, in die industrie aangebied kan word.

Belangstellendes kan vir dr. Koos Holtzhausen kontak by die volgende E-pos adres: holtzhau@sun.ac.za

 

Volg die skakel hierbo vir kontakinligting oor die Kortkursus Koördineerder.
 




 

Laaste opdatering: 20-05-2008
   
Universiteit van Stellenbosch webblad