Inleiding

Welkom by die tuisblad vir die finalejaarnavorsingsprojek vir all studente van die Departement van Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese asook seker studente van Megatroniese Ingenieurswese. Die module se formele naam is Projek (E) 448, maar staan informeel bekend as die "Skripsie". Die module word in 2012 gekoördineer deur Mnr Johann Treurnicht. (Gaan asseblief na die Kontak bladsy vir meer inligting.)

Maak asseblief seker dat u deur die studiegids vir die module lees. U kan dit vind by: English Version | Afrikaanse Weergawe.

Skripsie Onderwerpe

Al die skripsies is toegeken. U kan die finale lys hier aflaai:

Skripsie Onderwerpe 2012

Ons Bannier

Die grafika wat ons gebruik vir ons module se bannier is 'n skermfoto van 'n sagteware pakket wat bekend staan as SEMFEM (Stellenbosch Electrical Machines Finite Element Method) wat in 2011 deur Stiaan Gerber as 'n Meesters Graad gedoen is onder leiding van Johann Strauss.