Tutoriale

Tutoriaal voorskrifte en Memos sal hier beskikbaar gemaak word:

WEEK

DATUM

PROBLEME

1 24 Jul. Umans 7de Weergawe:
1.1-1.3, 1.8, 1.10, 1.21, 1.29 & 1.33
Tutoriaal Toets I Memo
2 31 Jul. Umans 7de Weergawe:
1.43, 3.14, 3.15, 3.16, 3.17 & 3.26
Gedetaileerde Memo vir 1.43, 3.14 & 3.15
Tutoriaal Toets II Memo
3 7 Aug. Umans 7de Weergawe:
3.30 + MMF distribusie probleme - Tutoriaal III Memo
Tutoriaal Toets III Memo
4 14 Aug. Umans 7de Weergawe:
4.5, 4.8 (vanaf eerste beginsels), 4.9, 4.11 (lei eers die vloed per pool vergelyking af vanaf eerste beginsels), 4.13, 4.16 (bereken die algemene geval vir die n-de harmoniek), 4.20 (lei eers die selfinduktansie af vanaf eerste beginsels) & 4.28 - Tutoriaal IV Memo
Tutoriaal Toets IV Memo
5 21 Aug. Prakties I
6 28 Aug. Umans 7de Weergawe:
7.4, 7.5, 7.15 a & b (neem KaΦd=KfIf), 10.6 en Tutoriaal V + Memo
Tutoriaal Toets V Memo
8 18 Sept. Prakties II
9 25 Sept. Tutoriaal Toets VI Memo
10 2 Okt Voorbeeld 5.19, bl. 321-322
11 9 Okt. Prakties III
12 16 Okt. Tutoriaal VIII + Memo vir Vraag 1, Vraag 2 en Vraag 3
Tutoriaal Toets VIII Memos
13 23 Oct. Prakties IV, vir meer inligting oor die Danfoss VLT® FC302 VSD, kyk na die volgende uitreksels van die gebruikershandleiding.