Kontak

E-Pos


Kontak asseblief die dosent indien u meer inligting verlang:
Dr. P.J. Randewijk
Meeste inligting is in die studiegids, of "syllabus" soos hulle dit is die V.S.A. noem, beskikbaar.

PhD Comics 1795


Kantoorure


E313 vanaf 08:00 tot 17:00, maar kontak asseblief die dosent vooraf per e-pos om 'n afspraak te maak.