Inleiding

Op hierdie bladsy verskaf ons inligting oor die addisionele lees materiaal vir die module. Ons is passievol oor energiestelsels en weet dat dit 'n interresante en verrykende studieveld kan is, en ons raai studente aan om hulleself daarmee soveel as moontlik te omring.

Ons wil ook studente aanmoedig om deel te neem aan 'n sinvolle besprekings oor die studieveld. Dus versoek ons ook dat as jy op iets afkom wat jy voel van waarde kan wees moet jy asseblief dit vir ons aanstuur sodat hier vir almal kan beskikbaar maak.

Voorgestelde Boeke

Meeste van hierdie boeke is in die Ingenieurswese Biblioteek beskikbaar.