Inleiding

Op hierdie bladsy verskaf ons inligting oor die addisionele lees materiaal vir die module. Ons is passievol oor energiestelsels en weet dat dit 'n interresante en verrykende studieveld kan is, en ons raai studente aan om hulleself daarmee soveel as moontlik te omring.

Ons wil ook studente aanmoedig om deel te neem aan 'n sinvolle besprekings oor die studieveld. Dus versoek ons ook dat as jy op iets afkom wat jy voel van waarde kan wees moet jy asseblief dit vir ons aanstuur sodat hier vir almal kan beskikbaar maak.

Aanvullende Notas

Hierdie is aanvullende notas tot die handboek.

  • Hoofstuk 2 − Basiese Beginsels van die Pereenheid stelsel (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 7 − Basiese Beginsels van GS Masjiene (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 8 − GS Motors en Generators (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 3 − Basiese Beginsels van WS Masjiene (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 4 − Sinchroon Generators (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 5 − Sinchroon Motors (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 6 − Drie-fase Induksie-masjiene (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 6.8 − Industrieële Motor Beheer (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk X − Inleiding tot Drywingselektronika (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 9 − Enkelfase en Spesiale Motors (Notas | Skyfies)
  • Hoofstuk 9.6 − Stappermotors (Notas | Skyfies) − Slegs vir interresantheid

"Teorie vrae" aan die einde van elke hoofstuk

Hierdie is belangrike teorie vrae wat handel oor die basiese beginsels en werking van elektriese masjiene en hul aandrywing en kan ook in die Klastoetse gevra word.

  • Hoofstuk 1: 1−2, 1−3, 1−4, 1−5, 1−6, 1−7, 1−8, 1−9, 1−10, 1−11, 1−12, 1−13, 1−16, 1−17, 1−18, 1−19
  • Hoofstuk 2: 2−1, 2−2, 2−3, 2−4, 2−9
  • Hoofstuk 7: 7−1, 7−2, 7−9, 7−11, 7−12, 7−16
  • Hoofstuk 8: 8−2, 8−3, 8−9, 8−10, 8−13, 8−17, 8−21, 8−22
  • Hoofstuk 3: 3−2, 3−3
  • Hoofstuk 4: 4−4, 4−6, 4−7, 4−8, 4−10, 4−15, 4−16
  • Hoofstuk 5: 5−4, 5−7, 5−9
  • Hoofstuk 6: 6−1, 6−2, 6−3, 6−4, 6−5, 6−10, 6−11
  • Hoofstuk 9: 9−1, 9−3, 9−4, 9−5, 9−6, 9−7, 9−8, 9−9

Video Grepe vir illustrasie doeleindes

Hierdie annimasies is ten doel om van die konsepte in die handboek beter te illustreer.

Die Verenigde State van Amerika se Weermag Opleidings Video Reeks T.F.9. 3107 van 1961 oor Motors en Generators'n tydlose klassieke reeks herontdek deur Matthys du Toit

Voorgestelde Boeke

Meeste van hierdie boeke is in die Ingenieurswese Biblioteek beskikbaar.

  • Hambley, A.R.; Electrical Engineering − Principles and Applications, Fifth Edition, Pearson 2011, ISBN: 0-13-215516-8
  • Wildi, T; Electrical Machines, Drives, and Power Systems Sixth Edition, Pearson Prentice Hall 2006, ISBN: 0-13-196918-8
  • Fitzgerald, A.E., Kingsley, C. Jr. and Umans, S.D.; Electric Machinery, Sixth Edition, Mc Graw Hill, 2003, ISBN: 0-07-045994-0
  • Mohan, N., Undeland, T.M. and Robbins, W.P; Power Electronics : Converters, Applications, and Design Third Edition, John Wiley & Sons, 2002, ISBN: 0-471-22693-9
  • Sen, P.C.; Principles of Electric Machines and Power Electronics, Second Edition, John Wiley & Sons, 1997, ISBN: 0-471-02295-0