Kontak Ons

E-Pos


Kontak asseblief een van die dosente indien u meer inligting verlang:
Dr. P.J Randewijk
Prof. M.J. Kamper
Mnr. P. Pieterse

Addisionele inligting is in die studiegids beskikbaar.

Kantoorure


Kontak asseblief dosente per e-pos om 'n afspraak te maak. Algemene kantoorure vir die module is:
  • Dr. P.J. Randewijk: Donderdae/Vrydae, van 09:00 tot 16:00.
  • Prof. M.J. Kamper : Kontak per e-pos vir 'n afspraak.
  • Mnr. P. Pieterse: Kontak per e-pos vir 'n afspraak.