Computer Systems 444 

Computer architecture that leads to the support of operating system functions. Concurrent processes from hardware level to operating system level to the support of distributed systems.

 

Rekenaarstelsels 444

Rekenaarargitektuur wat lei tot ondersteuning van bedryfstelsel funksies. Gelyklopende prosesse vanaf die apparatuurvlak tot op die bedryfstelsel vlak tot by die ondersteuning van verspreide stelsels.

 

 

Retief Gerber